Trivia Y

Y

Trivia A | Trivia B | Trivia C | Trivia D | Trivia E | Trivia F | Trivia G | Trivia H | Trivia I | Trivia J | Trivia K | Trivia L | Trivia M | Trivia N | Trivia O | Trivia P | Trivia R | Trivia S | Trivia T | Trivia U | Trivia V | Trivia W | Trivia Y | Trivia Z

Ysbeer

Ysbere is linkshandig.

´n Ysbeer se vel is swart. Dit is die deurskynende hare daarop wat ´n ysbeer laat wit lyk.

‘n Ysbeer kan ‘n maaltyd van tot 50 kg op ‘n slag eet.

Ysberg

‘n Ysberg weeg gemiddeld 20 miljoen ton.

Yster

Die menslike liggaam het genoeg yster om ’n spyker van meer as 7 cm te maak.

Ystervark

Ystervarke dryf in water.

Trivia A | Trivia B | Trivia C | Trivia D | Trivia E | Trivia F | Trivia G | Trivia H | Trivia I | Trivia J | Trivia K | Trivia L | Trivia M | Trivia N | Trivia O | Trivia P | Trivia R | Trivia S | Trivia T | Trivia U | Trivia V | Trivia W | Trivia Y | Trivia Z

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar