// Trivia I


I

Trivia A | Trivia B | Trivia C | Trivia D | Trivia E | Trivia F | Trivia G | Trivia H | Trivia I | Trivia J | Trivia K | Trivia L | Trivia M | Trivia N | Trivia O | Trivia P | Trivia R | Trivia S | Trivia T | Trivia U | Trivia V | Trivia W | Trivia Y | Trivia Z

Inligting

Volgens IBM word daar daagliks sowat 15 petabytes (1 petabyte = 1 000 terabytes) inligting wêreldwyd geskep. (2009)

Insekte

Sowat ´n tiende (meer as 100 000) van die wêreld se insekspesies word in Suid-Afrika gevind.

Een voltooide siklus van die vlerkslag van ‘n insek neem 5 millisekodes.

Daar is omtrent 10 000 000 000 000 000 000 insekte saam om die aarde. Saam weeg hulle omtrent 300 keer meer as die hele mensdom.

Internet

Die Afrika-land met die meeste Internet-gebruikers is Suid-Afrika. Die land het sowat 5 100 000 inwoners aanlyn.

Isaac Newton
Isaac Newton het katdeure (cat flaps) uitgedink.

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Switch to our mobile site