Trivia N

N

Trivia A | Trivia B | Trivia C | Trivia D | Trivia E | Trivia F | Trivia G | Trivia H | Trivia I | Trivia J | Trivia K | Trivia L | Trivia M | Trivia N | Trivia O | Trivia P | Trivia R | Trivia S | Trivia T | Trivia U | Trivia V | Trivia W | Trivia Y | Trivia Z

Naai

Die taboe-woord naai kom van die Maleis-Indonesiese woord vir ‘n Nederlandse burger se Asiër-skelmpie. In die tyd wat Nederland gebiede in die Verre-Ooste regeer het het heelwat Nederlandse mans verhoudings met Asiatiese vroue aangeknoop. Simon van der Stel was byvoorbeeld die produk van so ‘n vermenging.

Naam

Die volopste naam in die wêreld is Mohammed.

Naaldekoker

´n Naaldekoker leef net 24 uur lank.

Napoleon

Frankryk het Napoleon se lyk eers 20 jaar na sy dood by Brittanje gekry.

Narwal

Die narwal is die lewende seedier met die langste tand. Die dier se tand is meer as twee meter lank.

Nerd

Dr. Seuss het eerste die woord “nerd” gebruik in sy boek “If I Ran the Zoo” in 1950.

Neus

Die mens se neus hou nooit op met groei nie!

Nies

Dit is onmoontlik om met jou oë oop te nies.

´n Nies kan tot 6 miljoen virusse bevat.

Jy kan nie nies terwyl jy slaap nie.

Nobelprys

Linus Pauling is die enigste persoon om meer as een Nobelprys in verskillende kategorieë te ontvang. Hy het die Nobelprys vir Chemie ontvang in 1954 vir sy navorsing oor die aard van chemiese verbindings. Hy het ook die Nobelprys vir vrede ontvang in 1962.

Trivia A | Trivia B | Trivia C | Trivia D | Trivia E | Trivia F | Trivia G | Trivia H | Trivia I | Trivia J | Trivia K | Trivia L | Trivia M | Trivia N | Trivia O | Trivia P | Trivia R | Trivia S | Trivia T | Trivia U | Trivia V | Trivia W | Trivia Y | Trivia Z

Lewer kommentaar

Leave a Reply