C
Trivia A | Trivia B | Trivia C | Trivia D | Trivia E | Trivia F | Trivia G | Trivia H | Trivia I | Trivia J | Trivia K | Trivia L | Trivia M | Trivia N | Trivia O | Trivia P | Trivia R | Trivia S | Trivia T | Trivia U | Trivia V | Trivia W | Trivia Y | Trivia Z
CAT Scan
Die CT-skandeermasjien (CAT scan), wat vir wêreldwyd vir mediese doeleindes gebruik word, is in 1957 in Suid-Afrika ontwikkel deur Allan Cormack. Hy het in 1979 die Nobelprys vir fisiologie/geneeskunde gedeel.
CD
Die CD is reeds in 1979 uitgevind.
Chris Barnard
Dr. Christiaan Barnard van Suid-Afrika was op 3 Desember 1967 die eerste mens wat ´n hart oorgeplant het.
Coca-Cola
Coca-Cola sal groen wees sonder kleursel.
Coco Chanel
Die Franse mode-ontwerper Coco Chanel het sonbrand ‘n modegier gemaak.
Colgate
Colgate beteken “gaan hang jouself” in Spaans.
Onlangse kommentaar