1501

João da Nova land by Mosselbaai en laat ’n klip met ’n inskripsie agter.

1652

Die dag waarop Jan van Riebeeck vir die eerste keer fisies aan wal gegaan het in Tafelbaai. Hy het net twee plaaslike inwoners teëgekom, vissermanne.

Lewer kommentaar

Leave a Reply