Een baas. Drie werkers. Een word vandag afgedank. Bitter baie boelie en baklei lei tot ’n wrede geveg. Hierdie donker komedie ondersoek die fyn lyn tussen kantoorpolitiek, die paranoia van werkloosheid en die mens se dierlike instink vir oorlewing. Katterig en ongevraagd, maar ook snaaks – al lag ons miskien vir die verkeerde redes.

MET René Cloete, Wian Taljaard, Wynand Kotze en Peggy Tunyiswa TEKS Mike Bartlett VERTALING EN VERWERKING Nico Scheepers REGIE Nicole Holm STELONTWERP Nicole Holm BELIGTINGSONTWERP Nico Scheepers KOSTUUMONTWERP EN VERHOOGBESTUURDER Cole Wessels VERVAARDIGERS EN PRODUKSIEBESTUURDERS Wian Taljaard en Wynand Kotze

7 April 2023, 18:00 8 April 2023, 09:30 9 April 2023, 13:00

KKNK

Van Reedesaal, Oudtshoorn

Lewer kommentaar

Leave a Reply