Die koffieboer van Brazil Werner Ferreira reik sy debuut enkelsnit uit , dit is ’n lied wat nie net musikale diepte toon nie, maar luisteraars uitnooi om saam met hom deur herinneringe, kwesbaarheid en geloof te reis.
Sleutelwoord Argiewe:Werner Ferreira
#Aardklop Steffie, die Hoenderboer en die Snaarman
Steffie, die Hoenderboer en die Snaarman is vol musiek en stories.
innibos Sappi Boeke-crawl 2016
Die SAPPI boeke-crawl is jaarliks die hoogtepunt vir innibos-feesgangers wat op soek is na ’n unieke ervaring rondom boeke en musiek.
#KKNK Chriskras
Nadat Chris Barnard in 1967 as joernalis by Die Huisgenoot begin werk het, het hy bekendheid verwerf met sy rubriek Chriskras.
#Woordfees Dis mossie liefde
Dié produksie wil mense herinner aan die liedjies wat Afrikaners so plesierig kon saamsing, terwyl nuwe toonsettings van poësie en musiek in verskillende style oud en jonk lok.
