#Aardklop Sixty – Love: Op reis met Joan Hambidge

Joan Hambidge word 60 in September 2016.

Babette Viljoen en Olga Leonard neem ‘n blitsreis deur 20 bundels en meer as 600 gedigte met toonsettings; vertellings en voorlesings deur Alanka Craffert.

Genre: Woordkuns
Taal: Afrikaans

Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R110
Plek: Laerskool Mooirivier, Potchefstroom
Datum: 4 Okt 14:30 | 5 Okt 15:00 | 6 Okt 17:00 | 7 Okt 20:00

Aardklop 2016


Sixty – Love: Op reis met Joan Hambidge


#Aardklop Sixty – Love: Op reis met Joan Hambidge


2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar