Vier vuurwarm alte saam op een verhoog. Vier sanger-liedjieskrywers in eie reg. En wat hierdie groep so uniek maak is dat die meerderheid musiek uit hulle eie penne vir die groep verwerk is. ’n Paar immergroen treffers kry ook elkeen ’n nuwe baadjie.

Babette Viljoen, Olga Leonard, Hilandi du Toit en Grethe van der Merwe span saam en bied a capella aan soos nog nooit tevore nie. Pure pret – dis nie altemit nie!

25 September – 28 September 2020

https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1502612983


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply