Marieke Lucas Rijneveld se boek The Discomfort of Evening is aangewys as die 2020 wenner van die International Booker Prize. Sy deel die £50 000 (ongeveer R1,1 miljoen) met die boek se vertaler  Michele Hutchison. Die boek het oorspronklik in Nederlands verskyn as De avond is ongemak.

Die International Booker Prize word jaarliks toegeken aan die Engelse vertaling van ’n boek. Die prysgeld word gelykop verdeel tussen skrywer en vertaler. Marieke Lucas Rijneveld is die eerste Nederlandse skrywer om die prys te wen.

Marieke Lucas Rijneveld

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

  1. En vergeet Gerbrand Bakker niet. Gerbrand Bakker heeft met “En boven is het stil” de “International IMPAC Dublin Literary Award 2010” gewonnen, een van de grootste literaire prijzen ter wereld. Helemaal terecht dat hem deze prijs is toegekend! Boeiende site hebbenjullie!

Lewer kommentaar

Leave a Reply