#Woordfees Die speling tussen spanning- en ontspanningsfiksie

Gaan die spanningsverhaal nog oor die herstel van orde?

Madri Victor hoor by Wilna Adriaanse (Eindspel), Chanette Paul (Labirint, Offerlam) en Madelein Rust (Monstersaad) of spanningsfiksie ‘n “feel good” einde moet hê.

En wat dink hulle van die nuwe noir-neiging by vroueskrywers?

Genre: Skrywers
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: HB Thom-Foyer, Stellenbosch
Datum: 7 Maart 2016, 14:00

Woordfees 2016

Die speling tussen spanning- en ontspanningsfiksie,
Roekeloos,
12 Januarie 2016.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply