#Vryfees CH2 – Vuurwarm

CH2 – Vuurwarm
Roekeloos
18 Julie

’n Sama-toekenning, verskeie konserte oorsee en toere in Suid-Afrika het CH2 gevestig as een van die beste kitaarduo’s in die land.

Hul cross over-musiek het gehore gaande – dit is nie net klassieke kitaarmusiek nie, maar hulle speel ook ’n paar hedendaagse treffers en waag hul hande aan komedie.

Met: Corneille Hutton-Burger, Leon Gropp

Genre: Kontemporêre musiek
Taal: Afrikaans
Datum: Sa 19 Julie 17:00
Prys: R120
Tydsduur: 80 minute
Plek: Kunstetrust-Odeion / Aasvoëlklub, Bloemfontein

Vryfees 2014

2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar