This picture of us
Roekeloos
18 Julie
Roekeloos
18 Julie
Die drie uiteenlopende El’le se musiek het iets gemeen – dit gryp steeds die hart aan!
Die Blondes se tweeklavier-verwerkings van die bekendste melodieë van Elgar en Elton John, asook treffers van Elvis sal die gehoor met heimwee en lekkerkry vervul.
Vernuftige weefwerk, pianistiese virtuositeit en ’n skeutjie humor.
Met: Elna van der Merwe & Zorada Temmingh
Genre: Musiekteater
Datum: Vr 18 Julie 21:00
Prys: R120
Tydsduur: 1 uur
Plek: Kunstetrust-Odeion, Bloemfontein