#Vryfees This picture of us

This picture of us
Roekeloos
18 Julie

Twee jong, lewendige, skeppende talentvolle dansers debuteer in hul oorspronklike kontemporêre dans- en vertolkende kunsproduksie, ’n boeiende reis van self-ontdekking.

Die produksie omvat verskillende artistieke style in ’n unieke en bekoorlike nuwe lig.

Met: Henk Opperman & Ipeleng Merafe
Regie: Henk Opperman & Ipeleng Merafeh

Genre: Dans
Taal: English
Datum: Sa 19 Julie 21:00
Prys: R100
Tydsduur: 55 minute
Plek: Civic, Bloemfontein

Vryfees 2014

2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply