Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Sleutelwoord Argiewe:Henk Opperman

Bok

Bok speel af in ’n droomwêreld en verken die afwisseling tussen wat primitief is en wat beskaafd is, die dierlike en die menslike, ’n surrealistiese fantasie vol erotiese insinuasies.

Gepubliseer deurRoekeloos08/07/2015Gepubliseer inTeaterSleutelwoorde: Cilna Katzke, Henk Opperman, Kopano Maroga, Kristina Johnstone, Marcel Meyer, Nasionale Kunstefees, Steven van Wyk, Underground Dance Theatre, Vaslav NijinskyLos kommentaar op Bok

#NAF2015 LoveZero

As jy al ooit ’n dansproduksie van die Underground Dance Theatre gesien het, sou jy waarskynlik nou van dans gehou het.

Gepubliseer deurRoekeloos13/05/201512/05/2015Gepubliseer inTeaterSleutelwoorde: Cilna Katzke, Henk Opperman, Nasionale Kunstefees, Steven van Wyk, Thalia Laric, Underground Dance TheatreLos kommentaar op #NAF2015 LoveZero

Askoop

In hierdie dekadente dans/kabaret-opvoering kry die winkeltrollie dieper betekenis as ’n wa vir die middelklas en ’n reisgenoot vir die boemelaar.

Gepubliseer deurRoekeloos28/03/201526/03/2015Gepubliseer inMusiek, TeaterSleutelwoorde: Henk Opperman, Kelly-Eve Koopman, KKNK, Mark Antony Dobson, Steven van Wyk, Thalia Laric, Underground Dance TheatreLos kommentaar op Askoop

#Vryfees This picture of us

Twee jong, lewendige, skeppende talentvolle dansers debuteer in hul oorspronklike kontemporêre dans- en vertolkende kunsproduksie, ’n boeiende reis van self-ontdekking.

Gepubliseer deurRoekeloos18/07/201417/07/2014Gepubliseer inTeaterSleutelwoorde: Henk Opperman, Ipeleng Merafe, VryfeesLos kommentaar op #Vryfees This picture of us

Private Presley

Sean Bovim se jongste werk, Private Presley, beloof om net so gewild te wees soos sy Queen at the Ballet.

Gepubliseer deurRoekeloos24/03/201313/03/2013Gepubliseer inMusiek, TeaterSleutelwoorde: Craig Port, Devon Marshbank, Elvis Presley, Faheem Bardien, Faye Esterhuizen Dubinski, Henk Opperman, KLÛK/CGDT, Nicola van der Merwe, Sean Bovim, Steven van Wyk, Tanya Futter, Ulrich Binedell, Umbulelo NgubombeniLos kommentaar op Private Presley

Onlangse Bydraes

  • Een vir my baby!
  • Rigting is belangriker as jou spoed – uit die pen van ‘n doodgewone tiener
  • Inskrywings ingewag vir Nagtegaal-teksprys 2026
  • Klein Karoo Klassique 2025
  • The Story of Vivaldi’s Four Seasons

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Arno Carstens se “Sprokie” – Roekeloos.co.za oor Sewe Sakke Hoop
  • Mooi by Die Boer – Roekeloos.co.za oor Mooi
  • Attie oor Vrae oor die ereksie
  • Arno Carstens Duo met Giovanni Serci – Roekeloos.co.za oor Sewe Sakke Hoop
  • Gé Sing – een vertoning by Innibos – Roekeloos.co.za oor Gè Sing: Hoor My Lied!

Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier