#NAF2015 LoveZero

As jy al ooit ’n dansproduksie van die Underground Dance Theatre gesien het, sou jy waarskynlik nou van dans gehou het.

Hul jongste produksie, LoveZero, bestaan uit twee dele; Cipher en Mode. Mode gaan oor dans. Dit toon die humor en estetiese aspekte in die formele elemente van sosiale dans.

Cipher handel oor nommers. Die numeriese se emosionele sy word ontbloot.

Choreografie: Thalia Laric, Steven van Wyk, Kristina Johnstone & Cilna Katzke
Dansers: Ciara Barron, Julia de Rosenworth, Kopano Maroga, Henk Opperman, Nkosinathi Mtshali, Sangweni & Nicola van Straaten.

Genre: Dans
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 45 minute
Kaartjies: R 70 & R 60
Plek: Graeme College, Grahamstad
Datum: 6 – 8 Julie 2015

LoveZero,
Roekeloos,
13 Mei 2015.

Nasionale Kunstefees 2015

2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply