Die grondslag van Freshlyground se sukses was nog altyd hulle energie op die verhoog, aangevuur deur daai klein stukkie dinamiet aan die voorkant, Zolani Mahola. Hulle aansteeklike klanke gaan beslis die Ezulwini-vallei in Swaziland laat weergalm tydens Bushfire 2015.

Plek: House of Fire, Ezulwini-vallei, Swaziland
Datum: 29 – 31 Mei 2015
Bushfire 2015
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
