Die legendariese aktrise Sandra Prinsloo deel met ons stories uit haar loopbaan, terwyl die bekroonde teaterman, Wessel Pretorius, saam gesels oor die lewe op die verhoog. Die nuwe opkomende musiek duo, Bottomless Coffee, is ook in die ateljee.
kykNET, Jou Show, Vrydag 19 Junie om 21h30.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
