#NAF2015 Musa Ngqungwana in Concert

Musa Ngqungwana tel tans onder Suid-Afrika se beste uitvoerprodukte.

Hierdie boorling van Port Elizabeth is een van die mees vooraanstaande operasangers in die wêreld.

Sy program bestaan uit Johannes Brahms se Vier ernste Gesänge Op.121, Ralph Vaughan Williams se Songs of Travel en Maurice Ravel se Don Quichotte à Dulcinée.

Genre: Opera
Taal: Veeltalig
Ouderdomsbeperking: Geen o/12 jaar
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R 70 & R 65
Plek: Rhodes Chapel, Grahamstad
Datum: 4 & 6 Julie 2015

Musa Ngqungwana in Concert,
Roekeloos,
13 Mei 2015.

Nasionale Kunstefees 2015

2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply