kykNET Hoogtepunte: Jou Show – 26 Junie

In die laaste episode van hierdie reeks kuier Louis Loock op die geel bank.

Wicus van der Merwe en hy verken ook die kanale by die Waterfront terwyl hulle regop staan en roei! Jack Parow se sidekick, Rufio Vegas, kuier hier en klim ook agter die mikrofoon in. Die grapjas Lucky du Plessis stoot ons lagmeters die rooi in.

kykNET, Jou Show, Vrydag 26 Junie om 21h30.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar