Beset
Roekeloos
18 Julie
Roekeloos
18 Julie
Adele is ’n foonseksoperateur.
Sy bedien haar gesiglose kliënte. Ontmoetings met die anonieme stemme is verbode. Adele soek deesdae meer as net die gesiglose spookstemme. Sy swig voor die begeerlike stem aan die ander kant van die lyn, maar lyne kruis onheilspellend. Miskien moet die drade geknip word?
Beset is ’n nuwe drama van die bekroonde skrywer Ilne Fourie.
Met: Dominique Fourie, Sean Brebnor, Clerissa Bester
Regie: Zane Meas
Teks: Ilne Fourie
Beligting: Ni-lou Breytenbach
Vervaardiger: Indy Spirit Worx
Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen 0/16 jaar
Datum: Sa 19 Julie 10:30
Prys: R115
Tydsduur: 70 minute
Plek: Civic, Bloemfontein