Buiten die trefkrag van sy woorde in die gedig- en prosavorm, is dit NP van Wyk Louw se intellektuele nalatenskap wat relevant bly.
Sleutelwoord Argiewe:NP van Wyk Louw
#Woordfees Raka
Vir sommige is N.P. van Wyk Louw se meesterstuk, Raka, die kroonjuweel van die Afrikaanse verhalende poësie.
Sterlig Strofes
Breytnbach, N.P. van Wyk Louw, C. Louis Leipoldt, Stef Bos, Ingrid Jonker, D.J. Opperman, Lina Spies, Boerneef, Eveleen Castelyn …
KKNK 2008 Program
Met die 2008 KKNK program is gepoog om die huidige identiteit en gehore van die fees te behou.
NP van Wyk Louw en die meisies …
‘n Vuurwarm NP van Wyk Louw-show met die twee leading ladies van die TV-reeks Orion, Erica Wessels en Tinarie van Wyk Loots en die nuwe musieksensasie Frieda van den Heever.
Ballade van die Bose
Ter viering van een van die grootste geeste in die Afrikaanse literatuur, bring die Departement Drama van die Universiteit van Stellenbosch Die Ballade van die Bose op die planke.
Sheila Cussons
Die bekroonde digter Sheila Cussons is op 25 November 2004 in die ouderdom van 82 in die Katolieke inrigting Nazareth House in Vredehoek oorlede waar sy die afgelope tien jaar gewoon het.