Vir sommige is N.P. van Wyk Louw se meesterstuk, Raka, die kroonjuweel van die Afrikaanse verhalende poësie.
Vir Deon Opperman het die verhaal se dramatiese krag dit ’n perfekte keuse vir verwerking vir die verhoog gemaak.
Hierdie produksie kombineer die talente van Opperman, Franci Swanepoel en Neels van Jaarsveld om ’n klassieke literêre werk in ’n nuwe, komtemporêre baadjie na die verhoog te bring.
* Debuut *
Met: Franci Swanepoel en Neels van Jaarsveld
Regie, verhoogverwerking en ontwerp: Deon Opperman
Teks: N.P. van Wyk Louw
Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur 30 minute
Kaartjies: R120 | R140 by die deur
Plek: Hoërskool Lückhoff, Stellenbosch
Datum: 5 Maart 11:00, 6 Maart 20:30, 7 Maart 17:30, 8 Maart 20:30
Raka,
Roekeloos,
27 Januarie 2016.
Die Raka produksie en veral verhoog effekte was wereldklas en asemrowend, verstommend effektief!!! Maak my trots op Ons taal!! Baie Geluk aan almal betrokke!!
Sideboard was nog n meesterstuk….. Net so goed indier nie beter as meeste west end musicals!!
Well done asn n span multi talentvolle akteurs, wat ook wonderlike stemme het en kan dans Soos pro’s… Absoluut fantasties!!