
Buiten die trefkrag van sy woorde in die gedig- en prosavorm, is dit NP van Wyk Louw se intellektuele nalatenskap wat relevant bly.
Vertolk deur Leon Gropp (kitaar en stem) van die kitaarduo CH2 en Matthys Maree (klavier / klawerbord)
Verwerkings en toonsettings: Leon Gropp
Regisseur: Anna Davel
8 September 2017
Villa Pascal, Durbanville
Deure oop 18h30, en Vertoning begin 19h30
Kaartjies R120
Bespreek 0825694147 / 0219752566 of aanlyn by www.villapascal.co.za
