Nataniël het jare lank komposisie, klavier en orrel bestudeer voordat hy van ernstige musiek af wegbeweeg het.
Sleutelwoord Argiewe:Susan Mouton
Wits Trio speel Schubert
In sy kort leeftyd van 31 jaar het Franz Schubert ’n magdom musiek gekomponeer.
Bonjour Monsieur Brel
’n Reis deur die ideë-wêreld van ’n briljante dromer.
#kknk2016 Bonjour Monsieur Brel
Jacques Brel se tydlose, beeldryke tekste word uitgevoer deur ’n unieke musiekensemble …
#Woordfees Kiekies – Lucas se liedjies
Lucas Maree het as sanger-liedjieskrywer min gelyke in Afrikaans.
Doep is nie dood nie
Doep is nie dood nie is ’n eenman-aanbieding met teks- en musiekgrepe oor die lewensbeskouing en werk van Koos du Plessis.
#Vryfees Christa Steyn en ek
Op ’n doodgewone aand in September 1990 lui die telefoon. “Hallo, Ockie, dis tannie Christa Steyn wat praat,” sê die stem aan die ander kant.
#innibos Doep is nie dood nie
Doep is nie dood nie is ’n aanbieding met teks- en musiekgrepe oor die lewensbeskouing en werk van Koos du Plessis.
Forté: Kliphard Afrikaans
Ervaar hoe Afrikaanse musiek en die geskrewe woord ons menswees en bestaan uitlig, soms hartseer, ander tye meer komies.
Die kunste vier die kuns van omgee
Pretorianers, Tshwanese en Gautêngers word bederf met ‘n unieke gebeurtenis – ‘n week van ‘n reuse verskeidenheid vermaak.
