#Aardklop Skerpskerts Comedy Festival

Die toneelstuk is saamgestel uit verskeie sketse en parodieë, waar drie aktrises in die skoene van verskeie karakters klim en sosiale kommentaar lewer wat relevant is tot hedendaagse omstandighede. Sluit jou feesdag saans af met skaterlag in die geselskap van Suid-Afrika se voorste komediante. Met Schalk Bezuidenhout (4-7 Oktober) en Die Flying Dutchman (8 Oktober) […]

‘n Pawpaw Vir My Darling – die fliek

Die amptelike lokprent vir die fliek, ‘n Pawpaw Vir My Darling, Jeanne Goosen se roman, wat deur die rolprentmaker Koos Roets in ‘n fliek omskep is, is onlangs bekendgestel.