Die toneelstuk is saamgestel uit verskeie sketse en parodieë, waar drie aktrises in die skoene van verskeie karakters klim en sosiale kommentaar lewer wat relevant is tot hedendaagse omstandighede.
Sluit jou feesdag saans af met skaterlag in die geselskap van Suid-Afrika se voorste komediante.
Met Schalk Bezuidenhout (4-7 Oktober) en Die Flying Dutchman (8 Oktober) as gashere en onder andere Joe Parker, Mojak Lehoko, John Vlismas, Loyiso Madinga en Simmi Areff.
Genre: Komedie
Taal: Afrikaans, English
Ouderdomsbeperking: 13 –
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R100
Plek: Roots, Potchefstroom
Datum: 4 Okt 21:00 | 5 Okt 21:00 | 6 Okt 21:00 | 7 Okt 21:00 | 8 Okt 21:00
Aardklop 2016
Skerpskerts Comedy Festival
#Aardklop Skerpskerts Comedy Festival
Roekeloos
2