Die toneelstuk is saamgestel uit verskeie sketse en parodieë, waar drie aktrises in die skoene van verskeie karakters klim en sosiale kommentaar lewer wat relevant is tot hedendaagse omstandighede.
Die gehoor kan identifiseer met hierdie figure, terwyl hulle saam giggel, sug en kopskud.
Met Dania Gelderblom, Nastassja Jooste en Suné Hennig.
Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: 13 –
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R110
Plek: Laerskool Mooirivier, Potchefstroom
Datum: 5 Okt 09:00 | 6 Okt 11:30 | 7 Okt 17:00
Aardklop 2016
Welkom in Suid-Afrika
#Aardklop Welkom in Suid-Afrika
Roekeloos
2
