3-in-1 met Casper, Schalk en Hannes
Drie Afrikaanse grapjasse, drie geslagte, een verhoog!

Jy sal jou ore behoorlik moet spits om nie al die bekkighede mis te loop nie. Dié drie is gesout (oftewel, hulle is goed gepekel) en vrek snaaks. Sit hulle saam op die verhoog en geen koei is te heilig nie – álmal loop deur.

Glo my, hier kom ’n slap-lag-feeshoogtepunt.

Met: Casper de Vries, Schalk Bezuidenhout en Hannes Brümmer

Regie: Casper de Vries

Vervaardiger: Erns Grundling

Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking:
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R140 (R80 vir studente) | R160 (R90) by die deur
Plek: Stadsaal, Stellenbosch
Datum: 10 Maart 20:30
Woordfees 2018


3-in-1 met Casper, Schalk en Hannes
3-in-1 met Casper, Schalk en Hannes
3-in-1 met Casper, Schalk en Hannes


2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar