Platteland is ‘n Afrikaanse musiekrolprent wat in Vrede en omgewing vervaardig is.
Sleutelwoord Argiewe:Neels Clasen
Lykskou
Broer en suster, Orph en Dizzy, is erfgename van ’n begrafnis-onderneming.
Wie’s jou pappa?
Met die getrippel van klein voetjies kom reuse-groot skoene om te vul.
I Love you, You’re perfect, Now change
Regisseur, Elizma Badenhorst en akteur Neels Clasen gaan gesels oor I Love you, You’re perfect, Now change.
Die Waarsêer
Die Waarsêer is meer as net ‘n storie. Dis gegrond op ware gebeure wat in die laat 1950’s op die klein dorpie Amersfoort afgespeel het.
Wees ‘n ekstra in Die Waarsêer by Aardklop
Lus vir ‘n uitsonderlike ervaring? Dan is dit nou jou kans.
Twee vir die prys van een
‘n Sterbelaaide. multi-bekroonde rolverdeling in ‘n vars, slimsnaakse en verrassende komedie oor die liefde, die lewe en pynlike penaries wat onder ons neuse afspeel.
Ballade van ’n banggat
Tobie Cronjé is vir die eerste keer in jare met ’n eenmanvertoning op die verhoog.
Annale van ‘n windgat in Stellenbosch
Hierdie eenman komedie, geskryf deur Barry van Rensburg, is 31 Oktober by die Klein Libertas Teater in Stellenbosch.
Annale van ‘n windgat
Dis kraakvars, dis eg (Suid-)Afrikaans, dis skreeusnaaks, dis pitkos, dit het gekom om te bly – dis
Annale van ‘n Windgat.