Hierdie eenman komedie, geskryf deur Barry van Rensburg, is 31 Oktober by die Klein Libertas Teater in Stellenbosch. Die windgat, Neels Clasen het al meer as 70 optredes agter die blad.