Al ooit gewonder waarom teenoorgesteldes tot mekaar aangetrokke raak, maar mekaar later mal maak?
Sleutelwoord Argiewe:Barry van Rensburg
#Aardklop Balle in die lug
Dominique Player is ‘n getroude eiendomsagent wat graag die lewe “interessant” hou.
Die Waarsêer
Die Waarsêer is meer as net ‘n storie. Dis gegrond op ware gebeure wat in die laat 1950’s op die klein dorpie Amersfoort afgespeel het.
Die woema van ’n windgat wyfie
Dis Shaleen Surtie-Richards op haar beste! Sy skitter in hierdie eenvrouvertoning, ‘n komedie waarin die mensdom en verhoudinge bekyk word vanuit die perspektief van ‘n vroulike “windgat”.
#innibos Die Waarsêer
Die Waarsêer is nie maar net ʼn storie nie.
#KKNK Die woema van ’n windgat wyfie
Surtie-Richards is op haar stukke in hierdie eenvrou-vertoning waarin sy haar sê sê oor hardegatte, slapgatte, banggatte en windgat mans.
#innibos Jou gat, my skat!
Teenoorgesteldes trek mekaar aan en soms uit … mekaar.
Ballade van ’n banggat
Tobie Cronjé is vir die eerste keer in jare met ’n eenmanvertoning op die verhoog.
UJ Kunste loods nuwe Afrikaanse voorlesings
Vanaf 20 Mei 2013 bied UJ Kuns en Kultuur in samewerking met Kunstekaap feesVIER aan.
Annale van ‘n windgat in Stellenbosch
Hierdie eenman komedie, geskryf deur Barry van Rensburg, is 31 Oktober by die Klein Libertas Teater in Stellenbosch.