#KKNK Die woema van ’n windgat wyfie

Die woema van ’n windgat wyfie,
Roekeloos,
21 Maart.

Surtie-Richards is op haar stukke in hierdie eenvrou-vertoning waarin sy haar sê sê oor hardegatte, slapgatte, banggatte en windgat mans.

* Debuut *

Met: Shaleen Surtie-Richards
Teks: Barry van Rensburg
Regie: André Stolz
Vervaardiger: Windgat-produksies

Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Ouerbegeleiding
Tydsduur: 60 minute
Kaartjies: R 120
Plek: kykNET Hoërskoolsaal, Oudtshoorn
Datum: 5 April: 20:00; 6 April: 17:00; 7 April: 13:00; 8 April: 20:00; 9 April: 10:00; 10 April: 10:00

KKNK 2015

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar