Broer en suster, Orph en Dizzy, is erfgename van ’n begrafnis-onderneming.

Dizzy raak bewus van haar gawe om met dooies te kommunikeer. Hulle reis van dorpie na dorpie en bied hul dienste as kosmetiese kunstenaars vir lyke aan. By een dorpie, waar die hele krieketspan in ’n busongeluk omgekom het, raak hulle in ’n raaisel verstrengel en alles is nie soos dit voorkom nie.

* Debuut *

Met: Bouwer Bosch en Je-ani Swiegelaar

Regie: Neels Clasen

Teks: Wessel Pretorius

Lykskou
Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Ouerbegeleiding
Tydsduur: 1 uur 5 minute
Kaartjies: R135
Plek: Totius Saal, Potchefstroom
Datum: 2 Okt 10:30, 3 Okt 20:00, 4 Okt 17:00, 5 Okt 10:30

Aardklop 2018


Lykskou

Bouwer Bosch
Bouwer Bosch


Lykskou


2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply