Twee wit vroue wil ’n swart kind aanneem.

Die jonger vrou (’n swerwer wat jare tevore haar plattelandse tuisdorp verlaat het) se ouers emigreer, en dít veroorsaak ’n identiteitskrisis en ’n soeke na haar wortels en Afrikaner-erfenis. Die ouer vrou, ’n selfverklaarde progressiewe vrou, wil sorgvuldig en noukeurig ’n huis opbou en vol maak. Maar wat beteken dit as die jonger vrou nie daar tuis voel nie?

* Debuut *

Met: Cintaine Schutte en Nadia Valvekens

Regie: Nico Scheepers

Teks: Philip Rademeyer
Verhoogbestuurder: Lara Hattingh
Vervaardiger: Cintaine Schutte

Huishou
Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: geen o/16 jaar
Tydsduur: 1 uur 20 minute
Kaartjies: R130
Plek: ATKV C6 POK, Potchefstroom
Datum: 2 Okt 14:30 3 Okt 13:30 4 Okt 10h00 5 Okt 10:00 6 Okt 18:00

Aardklop 2018


Huishou


Huishou


2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar