Christa Steyn en ek
Roekeloos
19 Julie
Roekeloos
19 Julie
Op ’n doodgewone aand in September 1990 lui die telefoon. “Hallo, Ockie, dis tannie Christa Steyn wat praat,” sê die stem aan die ander kant.
Dit was die begin van ’n jare lange musiek-verbintenis. Hierdie multimedia-produksie is ’n viering van Christa, vriendin en mentor, se lewe en bowenal van haar musiek.
Met: Ockie Vermeulen (klavier en orrel), Lizelle le Roux (viool), Sharon de Kock (viool), Jeanne-Louise Moolman (altviool), Susan Mouton (tjello), Marinus Loots (multi-media) en geprojekteerde virtuele orkes.
Regie: Ockie Vermeulen
Genre: Musiekteater
Taal: Afrikaans
Datum: So 20 Julie 10:00
Prys: R90
Tydsduur: 75 minute
Plek: Kunstetrust-Odeion, Bloemfontein