#Vryfees Wals met Wene

Wals met Wene
Roekeloos
19 Julie

Word weggevoer na die wonderwêreld van die Weense wals.

Dié is ’n operette-konsert soos nog nooit in Suid-Afrika gesien nie! Die Suid-Afrikaanse soprane beloof om jou op die punt van jou stoel te hou!

Verwag van die grootste juwele uit die operetteskat soos die Weense lied “Wien du Stadt meiner Träume” tot rolprentmusiek soos “You will remember Vienna” uit Viennese Nights.

Daar is bont rokke, lieflike stemme, sjarme en Weense swier in die lug.

Met: Niël Rademan en Elna van der Merwe
Vervaardiger: Niël Rademan-produksies

Genre: Kontemporêre musiek
Taal: Deutch, English, Afrikaans
Datum: Sa 19 Julie 18:30
Prys: R120
Tydsduur: 60 minute
Plek: Kunstetrust-Odeion, Bloemfontein

Vryfees 2014

2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply