#Vryfees Return of the ancestors

Return of the ancestors
Roekeloos
19 Julie

Met ’n knik in die rigting van Woza Albert!, waarin Jesus na Apartheid-Suid-Afrika gekom het, stuur die voorvaders in Return of the ancestors ’n afvaardiging – Steve Biko en Neil Aggett – na 2014 se Suid-Afrika om te sien of hul offer die moeite werd was.

Die twee akteurs speel verskeie karakters op hul langpadreis na ’n groot viering by Nkandla.

Met: Siya Sekwati, Mandisi Sindo
Regie: Mdu Kweyama
Teks: Mike van Graan
Vervaardiger: Artscape

Genre: Drama
Taal: English
Datum: Sa 19 Julie 17:30
Prys: R45
Tydsduur: 75 minute
Plek: OFM-Albert Wessels-ouditorium, Bloemfontein

Vryfees 2014

2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar