Play me
Roekeloos
19 Julie
Roekeloos
19 Julie
Oor wat gebeur as die krake in ’n verhouding nie reggemaak word nie.
Soos ’n oop wond begin die krake sweer en verrot.
Hierdie verhaal van mag en liefde ondersoek die sewe doodsondes deur die lewe van ’n onstabiele paartjie wat “vreemdelinge” innooi om die speelveld gelyk te maak.
Dit is boeiende drama vol spitsvondigheid, seks en intrige rondom Suid-Afrika se stryd om gelykheid en geleenthede vir almal.
Met: Fana Mokoena, Sello Sebotsane, Zandile Msutwana
Regie: Mpho J Molepo
Teks: Monde Mayephu
Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen 0/12 jaar
Datum: Sa 19 Julie 14:00
Prys: R60
Tydsduur: 60 minute
Plek: OFM-Albert Wessels-ouditorium, Bloemfontein