Die afwesigheid van berge

Die afwesigheid van berge
Roekeloos
20 Julie


Die drie uitgesponne gedigte wat die kern van Die afwesigheid van berge vorm, slaan die leser met die een kragtige golf van poëtiese besinning na die ander: die Bedevaartslied,

“Op dié reis blyk die reisiger / onverwags ongereed te wees … ”

Hooglied (met stralende liefdespassasies) en Danklied.

Dit is die spreker (’n alleman) se reis onderweg na die dood – die gedagtevlugte, die besinnings, die fantasieë waartoe die bewussyn geskok word. Maar die spreker is sterwend in hiérdie land. Trouens, hierdie land sing dikwels saam in die liedere, in refreine wat die slagspreuke, clichés en jargon is van nie net ’n nuwe Suid-Afrika nie, maar van ’n nuwe tegnologiese era. ’n Persoonlike bundel, maar ook ’n aktuele een.

Lees ‘n uitreksel uit Die afwesigheid van berge >>

Koop / Buy Die afwesigheid van berge (sagteband) >>

Koop / Buy Die afwesigheid van berge (eBoek) >>

Die afwesigheid van berge [teks] / deur Louis EsterhuizenHuman & Rousseau, 15 Maart 2014 — 128 p. ; sagteband. — ISBN 9780798164948

Die afwesigheid van berge
Die afwesigheid van berge

2.5

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply