Alexander Matthews praat met die volgende digters en laat hulle uit hulle werk voorlees: Louis Esterhuizen, Kerry Hammerton, Danie Marais, and Charl-Pierre Naudé.
Sleutelwoord Argiewe:Louis Esterhuizen
Die afwesigheid van berge
Die drie uitgesponne gedigte wat die kern van Die afwesigheid van berge vorm, slaan die leser met die een kragtige golf van poëtiese besinning na die ander.
Versindaba 2010
Die bundel Versindaba 2010 verskyn by geleentheid van Versindaba 2010 in Stellenbosch plaasgevind het.