Die bundel Versindaba 2010 verskyn by geleentheid van Versindaba 2010 in Stellenbosch plaasgevind het.
Sleutelwoord Argiewe:Tom Gouws
Die laaste reis van Geerhardt van der Lende
Dié musiekspel vertel die verhaal van Geerhardt van der Lende – ’n man wat na die afloop van die Tweede Wêreldoorlog naarstiglik probeer om sy ware identiteit geheim te hou.