Alexander Matthews praat met die volgende digters en laat hulle uit hulle werk voorlees: Louis Esterhuizen (Die afwesigheid van berge), Kerry Hammerton (The Weather Report), Danie Marais (Solank verlange die sweep swaai), and Charl-Pierre Naudé (Al die lieflike dade).
Plek: Protea Hotel 2, Franschhoek
Datum: Vrydag 15 Mei, 14h30 tot 15h30
Franschhoekse Letterkundefees 2015
