Diepsee
Roekeloos
20 Julie
Roekeloos
20 Julie
‘n Keur uit die verhale van E. Kotze.
Diepsee is ’n keur uit al die kortverhaalbundels van E. Kotze wat sedert 1982 verskyn het.
Dié uitsonderlike vertellings handel oor die harde lewe aan die dorre Weskus van Suid-Afrika, en soos die eerste bundel se flapteks dit gestel het: “Dit is tydlose verhale waarin die wesenlike aard van die mens met skerp insig en met deernis blootgelê word.”
Diepsee word op 20 Augustus 2014 vrygestel.
