Die vroeë 20ste eeu. Klein Kattie, met Kat op die skoot, hoor die familiestories: als oor hoe die voormense beroof is – en Pa wat slaap in die buitekamer!
Sleutelwoord Argiewe:E. Kotze
Diepsee
‘n Keur uit die verhale van E. Kotze.
E. Kotze by Woordfees
E. Kotze praat oor haar loopbaan.
Hoogty
Al sou sy dit nie graag wou erken nie, volg Helena Burre haar eie kop, nes haar skipper-pa Jas.
Toring se baai
’n Roman – die eerste ooit – deur die befaamde kortverhaalskrywer E. Kotze.
