Hoogty

Hoogty

Roekeloos

Al sou sy dit nie graag wou erken nie, volg Helena Burre haar eie kop, nes haar skipper-pa Jas.

Wanneer dié oënskynlik ’n stokkie steek voor haar broer se skoolganery op Stellenbosch, besluit Helena om inderhaas terug te keer van Grenspan in die Vrystaat waar sy die afgelope jaar in ’n dokter se spreekkamer uitgehelp het. Maak nie saak dat sy en Chris amper trouplanne gehad het nie …

Dis met die terugkoms op Volleminkbaai dat Helena besef wat sy gemis het. En dat sy weer met Auret Nagel te doene kry.

Hoogty is ’n splinternuwe roman deur E Kotzé, kenner van mense, van die see, en van die troebel en helder waters waardeur verhoudings gaan …

Hoogty word op 22 April 2011 vrygestel.

Koop / Buy Die reuk van koffie

Hoogty
Hoogty

Skrywer: E. Kotze
ISBN: 9780795703140
Prys: ongeveer R 210.00
Formaat: Sagteband, 416pp

(Stuur enige resensies of bydraes na bydraes by roekeloos.co.za)

Lewer kommentaar

Leave a Reply