E. Kotze by Woordfees

Deur die kortverhale en romans van E. Kotze het die Weskus op unieke wyse gestalte gekry in Afrikaans. Petra Müller en Nèlleke de Jager reflekteer saam met dié immergewilde skrywer oor ’n loopbaan vol hoogtepunte.

Le Bonheur sorg vir die vrug van die druif. Verwelkoming: Dorothea van Zyl.

Woordfees 2013

5 Maart 16:00 | Boektent | 50min | R50

Lewer kommentaar

Leave a Reply