Sanlam Portrait Award Top 40

Die uitstalling, Sanlam Portrait Award Top 40, word tans aangebied deur die KwaZulu-Natal Society of Arts.

Dié uitstalling spog met die beste oorspronklike portretkuns in Suid-Afrika, insluitende die 40 beste inskrywings vir die Sanlam Portrait Award. Hieronder tel natuurlik die R100 00 wenner “After the Match” van John Pace.

Die KwaZulu-Natal Society of Arts is by Bulwer-weg 166 in Glenwood, Durban.

Die uitstalling word hier aangebied tot 6 Maart 2016.

Lewer kommentaar

Leave a Reply