#Woordfees Kitaarkonings

Vier kitaarkonings op een verhoog! Albert Frost is die goue seun van die Blues; Madala Kunene se musiek word beskryf as ’n mengsel tussen Nguni Folk Blues en jazz.

Tony Cox se kitaarspel het hom al drie SAMA’s vir beste instrumentele albums besorg, terwyl James Grace vir ’n hele paar aangename verrassings behoort te sorg.

Met: Albert Frost, Madala Kunene, Tony Cox en James Grace

Musikale regie: Schalk van der Merwe

Genre: Musiek
Taal: Veeltalig
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R100, R60 (studente) | R120, R70 (studente) by die deur
Plek: Neethlingshof, Stellenbosch
Datum: 8 Maart 18:30

Woordfees 2016

Kitaarkonings,
Roekeloos,
23 Februarie 2016.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar