Jon Burgerman is oortuig dat hy iewers tydens die kreatiewe proses verlore raak. Die gevolg is sy skeppende werk vind plaas iewers nadat hy ’n idee kry en net voor hy in sy gedagtes verlore raak.
Burgerman is bekend as die Doodle King, maar hy werk in ’n groot verskeidenheid mediums.

